Aanvra van IRP5 van my boss?

By Marc Sevitz · Updated

Ek wil graag my IRP 5 bekom wat ek nog nie ontvang het nie..Ek verneem graag hoe ek dit kan aanvra by SARS siende dat in my omgewing nie SARS kantoor is nie. Die naaste is in Kimberley en die afstand is te ver om te ry. Kan ek dit elektronies via internet aanvra.? En hoe doen ek dit?
TaxTim Marc

TaxTim Marc said:
8 August 2014 at 13:16

You should be able to ask your employer for a copy. They are meant to have sent it to you by May this year already.
Otherwise you can register for SARS eFiling online and if you request your latest tax return, your IRP5 should be displayed on it, in the IRP5 section.