RENTE BETAALBAAR BY N VOORLOPIGE BELASTING BETALER
By Marc Sevitz · Updated
2)Tot waneer het n voorlopige belasting betaler tyd om sy opgawe in te dien as hy dit met Efiling doen ?
3)Tot waneer het hy tyd om die aanslag te betaal ?
SARS hef rente by 'n voorlopige belastingbetaler een maand nadat hy sy opgawe ingedien het. Dus, om rente of boetes te vermy moet u binne 30 dae betaling maak. U kan ook u jaar einde opgawe teen 31 Januarie van die volgende jaar indien. Byvoorbeeld, vir die jaar 2012 sal dit 31 Januarie 2013 wees en betaling sal binne 30 dae van u indiening moet geskied.
Laat asseblief weet indien u enige verdere vrae het.
Laat asseblief weet indien u enige verdere vrae het.
Baie Dankie